Martelize Brink
martelizebrink.bsky.social
Martelize Brink
@martelizebrink.bsky.social
Presenter/Producer/Radio/TV/Podcasting/Cookbooks/Content/RSG radio/Wine 🇿🇦🇿🇦🇿🇦
My dokumentêr oor die kritiek bedreigde Brilpikkewyn, ook bekend as die Afrika Pikkewyn is vanaand 20:00 op RSG Die aanslag op die pikkewyn het 100de jare gelede begin. So interessant. Hulle voorspel funksioneel uitgesterf in 10jr.
📸Michelle Liebenberg van SANCCOB 🐧 www.rsgplus.org/16-jan-die-v...
January 16, 2025 at 8:32 AM