Martelize Brink
martelizebrink.bsky.social
Martelize Brink
@martelizebrink.bsky.social
Presenter/Producer/Radio/TV/Podcasting/Cookbooks/Content/RSG radio/Wine 🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Indien jy my dokumentêr oor die kritiek bedreigde Brilpikkewyn misgeloop het, hier is die potgooi skakel. Interessant geskiedenis vanaf 1700s. omny.fm/shows/rsg-do...
DIE VERDWYN VAN DIE AFRIKAPIKKEWYN deur Martelize Brink - RSG Dokumentêr
Volgens sommige omgewingskundiges is dit nie meer ‘n vraag of die brilpikkewyn, ook bekend as die Afrikapikkewyn, sal uitsterf nie. Die pikkewyn, endemies tot Afrika, is krities bedreig. Met só min in...
omny.fm
January 18, 2025 at 11:10 AM
My dokumentêr oor die kritiek bedreigde Brilpikkewyn, ook bekend as die Afrika Pikkewyn is vanaand 20:00 op RSG Die aanslag op die pikkewyn het 100de jare gelede begin. So interessant. Hulle voorspel funksioneel uitgesterf in 10jr.
📸Michelle Liebenberg van SANCCOB 🐧 www.rsgplus.org/16-jan-die-v...
January 16, 2025 at 8:32 AM
Reposted by Martelize Brink
Very important day for the Western Cape. The provincial MEC for Finance will deliver the Medium-Term Budget Policy Statement. Already, the provincial education department indicated a staggering loss of billions of rands in funding because of national budget cuts. Brace yourselves. It looks bleak.
November 26, 2024 at 7:42 AM