Afrikaans Vandag
afrikaansvandag.bsky.social
Afrikaans Vandag
@afrikaansvandag.bsky.social
Berigte oor nuwe woorde, woordkombinasies en uitdrukkings, asook ou woorde en nuwe betekenisse wat nog nie in ander Afrikaanse woordeboeke staan nie.
https://afrikaans-vandag.co.za/
"Hoewel die idee van Kl-politici sommige mense ongemaklik kan maak, [het] ... 'n peiling wat in 2021 ... in Spanje gedoen is, aangedui ... die meeste Europeërs sou minstens wou hê van hul politici moet deur Kl vervang word. Chinese respondente was selfs meer geesdriftig oor Kl-agente" (Netwerk24).
March 28, 2025 at 12:22 PM