https://afrikaans-vandag.co.za/
Boek met minimale spanning of konflik, wat ’n gevoel van warmte, geselligheid, ontspanning by die leser skep.
› Die knussie – Afrikaans vir “cozy” – fokus op kleindorpse intriges, amateurspeurders en ’n sagter aanslag wat misdaad, seks, geweld betref (Jonathan Amid, Rapport).
#neologisme

Demp, en dus moeilik maak om te hoor.
› Die laaste episode was myns insiens hopeloos te lank uitgerek, ’n geween en gesnuif wat dialoog onverstaanbaar vermuffel (Deborah Steinmair, DeborahWoorde, 29 Maart 2025).

KI-agent
s.nw.
Rekenaarstelsel of -program wat kunsmatige intelligensie (KI) gebruik om selfstandig take uit te voer, besluite te neem en met mense en ander stelsels te kommunikeer: › Mees gevorderde Kl-agent tot nog toe deur Chinese ontwikkel (Netwerk24, 18 Maart 2025).

“Ons onderwysdept. dink blykbaar dis beter om bloedjies argaïese taalkunde en clichés te laat memoriseer as hulle bloot te stel aan Afrikaans se ryk letterkunde gepleeg deur dwarsneukende fok-jou-okkers met wie hulle kan identifiseer” (W Kempen)
www.vryeweekblad.com/bulletins/20...

fop-app, nw.
App wat eg lyk, maar wat d.m.v. KI vervals is.
#neologisme
fop-app, nw.
App wat eg lyk, maar wat d.m.v. KI vervals is.
#neologisme
waarskynlik jou hond(e) of kat(te) se geselskap.
Van hond/kat + (in)trovert
Wenner van 2024 se WAT-nuutskeppingskompetisie.

In het Nederlands kwamen Est(h)onië en Lithuanië vroeger ook wel voor, net als Lettonië (Letland) en Livonië (Lijfland). Maar nooit *Curonië voor Koerland (zelfs in het Frans Courlande).
#plaatsnamen
“Ons is dankbaar dat daar geleerde taalkundiges is, maar ons hoef nie al hulle reëls klakkeloos toe te pas nie …
Afrikaanssprekers moet aanpas en nie skrik daarvoor om die Taaliban se reëls te breek nie.”
www.vryeweekblad.com/menings-en-d...

berigte oor nuwe woorde, woordkombinasies en uitdrukkings, asook ou woorde en nuwe betekenisse wat nog nie in ander Afrikaanse woordeboeke staan nie.