Afrikaanse Taalraad
banner
afrikaansetaalraad.bsky.social
Afrikaanse Taalraad
@afrikaansetaalraad.bsky.social
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) bevorder die Afrikaanse taal in sy volle diversiteit. Die ATR het meer as 35 Afrikaanse taal- en kultuurorganisasies as lede en speel 'n fasiliterende, koördinerende en netwerkskeppende rol in die Afrikaanse taallandskap.
Dit is verstaanbaar. Dit is Breyten Breytenbach wat baie kreatief met woorde omgegaan het.
February 26, 2025 at 5:57 PM
What is a militant liberal?
February 14, 2025 at 3:04 PM
Uitstekend. Veral as jy Duits het, is Afrikaans baie maklik. Maar dit weet jy sekerlik.
December 28, 2024 at 6:41 PM
Interesting. What is your point?
December 28, 2024 at 6:35 PM
Daar is groot ooreenkomste tussen Afrikaans en Ou-Engels. Laasgenoemde is naamlik meer getrou aan sy Germaanse herkoms. Waar leer jy Afrikaans?
December 28, 2024 at 6:31 PM
Hoekom sê jy hy het meer konserwatief geword? Why do you say he moved to the conservative side of the political spectrum?
December 21, 2024 at 6:00 AM
Afrikaans is nie Musk se 'native language' nie. Engels is.
December 21, 2024 at 5:58 AM
Afrikaans is not Musk's native language. English is.
December 21, 2024 at 5:57 AM
Musk is nie #Afrikaans nie. Die meeste Afrikaanssprekendes is nie wit nie en die stryd teen apartheid is ook in Afrikaans gevoer. Afrikaans is dus nie gelyk aan apartheid nie. Dink voordat jy sulke kommentaar lewer.
December 21, 2024 at 5:55 AM
Hy is nie Afrikaans nie en Afrikaans is nie 'n wit taal nie. Dink voordat jy pos.
December 21, 2024 at 5:12 AM