Boekenbrug
banner
boekenbrug.bsky.social
Boekenbrug
@boekenbrug.bsky.social
'n Nuusbriefprojek in die marge mundi van die Middelwêreld, vir ooplees en inkkyk.
https://substack.com/@boekenbrug
“Omheinde en verre" is te lees op die Substack Boekenbrug. Skryf jou gratis in om nuwe poskaarte uit Skynbaai te ontvang by open.substack.com/pub/boekenbr...
November 22, 2025 at 4:29 PM
Diegene wat die berge bo Skynbaai verken, weet die buitelees se logika is ’n hekkie waaroor jou oog klim ten einde Nuwervelde of ’n onderverkende Langer Lees te bereik. Lees "Verkenning wen veld, ’n metenskaflike metode" op Boekenbrug. Skryf jou gratis in op die nuusbrief by substack.com/@boekenbrug
Boekenbrug | Substack
'n Projek in die marge mundi van die Middelwêreld. 'n Windlint vir ooplees, inkkyk en grasduinen. (Gratis. Geen KI. Onafhanklik versinde feite.)
substack.com
November 8, 2025 at 10:37 AM
Die nag blink ver, veldaantekeninge uit 'n byster wetenskap. Skryf in op Boekenbrug vir meer oor generatiewe oudiografosintese by radiovelde: substack.com/@boekenbrug
October 25, 2025 at 5:06 PM
Die Glasblasery Glowforth beskik oor 'n uitgebreide reeks publikasies en werke. Hier bespreek Herklaas Aambeeld in 'n Middelwêreld-aantekening “Evergreens played blue”, 'n reeks konsertopnames waarvan Dionysus Live at the Apollo, 'n gunsteling-uitreiking is: substack.com/@boekenbrug
October 25, 2025 at 5:05 PM
Lees Boekenbrug vir 'n Erlank van der Planck-transkripsie by substack.com/@boekenbrug
October 25, 2025 at 5:03 PM
In ‘n smal barbierswinkel soos dié een op Skynbaai is talle gegewens op pad na stories: boekenbrug.substack.com/p/uit-die-kn...
Uit die knipleer van ‘n vertellerbarbier
Bruglees by die lens van stemme
boekenbrug.substack.com
October 11, 2025 at 10:49 AM
Nuwe Boekenbrug oor taalgeologiese studies:
boekenbrug.substack.com/p/taalgeolog...
Taalgeologiese studies
Intydse baaikunde
boekenbrug.substack.com
August 23, 2025 at 2:18 PM
Lees "Aantekeninge op die skouer van 'n treurpad" op die Substack Boekenbrug by boekenbrug.substack.com/p/aantekenin...
August 9, 2025 at 7:35 AM
Besoek Skynbaai se kuriowinkel net by boekenbrug.substack.com/p/skynbaai-a...
Skynbaai as kuriowinkel
(Sinfonica scripturae in ’n voortsleutelende toonaard)
boekenbrug.substack.com
July 12, 2025 at 4:52 PM
Lees op die Boekenbrug, 'n Boegbeeld van Muurnasies: open.substack.com/pub/boekenbr...
'n Boegbeeld van Muurnasies
Stilistiese oordaad as soektuig
open.substack.com
June 28, 2025 at 2:04 PM
Repliekpocket 1: 'n Gatsprek in die voering van masjienleer, oor Kospaard de la Nuit
open.substack.com/pub/boekenbr...
Repliekpocket 1
'n Gatsprek in die voering van masjienleer, oor Kospaard de la Nuit
open.substack.com
June 14, 2025 at 7:08 AM
Repliekpocket 2: Uittreksel uit 'n gapsprek oor verglydink
open.substack.com/pub/boekenbr...
Repliekpocket 2
Uittreksel uit 'n gapsprek oor verglydink
open.substack.com
June 14, 2025 at 7:06 AM
Jy is ’n besoeker aan Schijnbaai Nieuw, die stad se oudste kosmopolitiese buurt, wanneer jy jou hier in ’n nuwe paar inloopskoene bevind.... Lees verder op Boekenbrug by boekenbrug.substack.com/p/stadsmusiek
May 31, 2025 at 3:16 PM
Lees Nagreiskunde II op Boekenbrug by boekenbrug.substack.com/p/nagreiskun...
May 24, 2025 at 2:05 PM
Die kunsvlieg van (h)engelkyk
boekenbrug.substack.com/p/die-kunsvl...
Die kunsvlieg van (h)engelkyk
ink-leur se verflieging
boekenbrug.substack.com
May 17, 2025 at 11:05 PM
Lees Leessluis op Boekenbrug
boekenbrug.substack.com/p/stippelsyn...
Leessluis
Verdere trapmusiek
boekenbrug.substack.com
May 17, 2025 at 11:04 PM
Lees Trapmusiek op Boekenbrug open.substack.com/pub/boekenbr...
Trapmusiek
'n Kreukelteks vir stryklees
open.substack.com
May 10, 2025 at 1:00 PM
Dinktrant en wandelkunde nou te lees op Boekenbrug open.substack.com/pub/boekenbr...
May 3, 2025 at 1:17 PM
#Boekenbrug: Kijck Penner en Penn Kijcker geselfs op en oor 'n boekenbrug in die Middelwêreld: substack.com/@boekenbrug/...
April 26, 2025 at 10:38 AM