Boekenbrug
banner
boekenbrug.bsky.social
Boekenbrug
@boekenbrug.bsky.social
'n Nuusbriefprojek in die marge mundi van die Middelwêreld, vir ooplees en inkkyk.
https://substack.com/@boekenbrug
Lees uittreksels uit Penner Kijck se persoonlike gedagte(nis)boek, vol. III, Schijnbaiana 34, Spesiale Versamelings, swewende rak nr. 57. Teken gratis in op Boekenbrug om hierdie geskrifte, poskaarte en inkkykplekke te verken by substack.com/@boekenbrug
December 6, 2025 at 7:21 AM
“Omheinde en verre" is te lees op die Substack Boekenbrug. Skryf jou gratis in om nuwe poskaarte uit Skynbaai te ontvang by open.substack.com/pub/boekenbr...
November 22, 2025 at 4:29 PM
Die nag blink ver, veldaantekeninge uit 'n byster wetenskap. Skryf in op Boekenbrug vir meer oor generatiewe oudiografosintese by radiovelde: substack.com/@boekenbrug
October 25, 2025 at 5:06 PM
Die Glasblasery Glowforth beskik oor 'n uitgebreide reeks publikasies en werke. Hier bespreek Herklaas Aambeeld in 'n Middelwêreld-aantekening “Evergreens played blue”, 'n reeks konsertopnames waarvan Dionysus Live at the Apollo, 'n gunsteling-uitreiking is: substack.com/@boekenbrug
October 25, 2025 at 5:05 PM
Lees Boekenbrug vir 'n Erlank van der Planck-transkripsie by substack.com/@boekenbrug
October 25, 2025 at 5:03 PM
Lees "Aantekeninge op die skouer van 'n treurpad" op die Substack Boekenbrug by boekenbrug.substack.com/p/aantekenin...
August 9, 2025 at 7:35 AM
Jy is ’n besoeker aan Schijnbaai Nieuw, die stad se oudste kosmopolitiese buurt, wanneer jy jou hier in ’n nuwe paar inloopskoene bevind.... Lees verder op Boekenbrug by boekenbrug.substack.com/p/stadsmusiek
May 31, 2025 at 3:16 PM
Lees Nagreiskunde II op Boekenbrug by boekenbrug.substack.com/p/nagreiskun...
May 24, 2025 at 2:05 PM
Dinktrant en wandelkunde nou te lees op Boekenbrug open.substack.com/pub/boekenbr...
May 3, 2025 at 1:17 PM
#Boekenbrug: Kijck Penner en Penn Kijcker geselfs op en oor 'n boekenbrug in die Middelwêreld: substack.com/@boekenbrug/...
April 26, 2025 at 10:38 AM