#FransSwart3
Koos Doep by Fairtree Atterbury Teater #FransSwart3
#LefraProduksies www.newslink.co.za/koos-doep-by...

Koos du Plessis sou vanjaar 80 geword het en Wynand Strydom bring hulde aan Du Plessis in ‘n splinternuwe produksie, Koos Doep.
April 22, 2025 at 7:00 AM
Meat World celebrates 30 years #FransSwart3 #LefraProduksies www.newslink.co.za/meat-world-c...

The “friendly family butchery”, Meat World, will be celebrating its 30th anniversary on Saturday, 26 April 2025 with an exciting birthday bash!
April 21, 2025 at 6:47 AM
Gé Sing: Hoor My Lied! #FransSwart3 #LefraProduksies www.newslink.co.za/ge-sing-hoor...

Gé Sing: Hoor My Lied! vir die laaste keer in Pretoria op 12 en 13 April by die AfriForumteater.
April 11, 2025 at 5:45 AM
Dinner for One at Fairtree Atterbury Theatre #FransSwart3 #LefraProduksies www.newslink.co.za/dinner-for-o...

Die klassieke Dinner for One en die satiriese plaaslike weergawe Sopper vir Een word op Donderdag, 13 Maart 2025 by die Fairtree Atterbury Teater in Pretoria op die planke gebring.
March 11, 2025 at 12:08 PM
Frans Swart op Hannes aan Huis #FransSwart3 #LefraProduksies www.newslink.co.za/frans-swart-...

Die bekende teatervervaardiger, Frans Swart is Hannes van Wyk se gas Dinsdagaand, 25 Februarie om 21:00 op kykNET se gewilde program HANNES AAN HUIS.
February 17, 2025 at 10:58 AM
Mobilis Auto supplies Lefra Productions with JAC #FransSwart3 #LefraProduksies www.newslink.co.za/mobilis-auto...

The Mobilis Auto Group, in Ekurhuleni, recently handed over a JAC T9-bakkie to Lefra Productions to assist with transport, especially for theatre tours across the country.
February 16, 2025 at 4:18 PM
Helenè Bester sings Nana Mouskouri #FransSwart3 #LefraProduksies #EmperorsPalace www.newslink.co.za/helene-beste...

Helenè Bester pays tribute to the Iconic Nana Mouskouri on 9 February (15:00) at Emperors Palace.
January 31, 2025 at 5:09 AM
Die vele gesigte van Botha Enslin #FransSwart3 #LefraProduksies #AtterburyTeater www.newslink.co.za/die-vele-ges...

Die Pomporrelkonsert by die Fairtree Atterbury Teater op Vrydag, 24 Januarie 2025.
January 13, 2025 at 6:09 AM
Skaterlag met hipnose op VIA #FransSwart3 #LefraProduksies www.newslink.co.za/skaterlag-me...

Andre, die skreeusnaakse hipnotiseur, is van 15 Januarie om 18:30 op VIA (Kanaal 147) in sy splinternuwe TV reeks- SKATERLAG MET ANDRE.
January 11, 2025 at 6:51 AM
Liewe Heksie by Atterbury Teater #FransSwart3 #LefraProduksies #AtterburyTeater www.newslink.co.za/liewe-heksie...

Laaste dag van die skoolvakansie. Liewe Heksie by die Fairtree Atterbury Teater op 14 Januarie om 12:30.
January 8, 2025 at 1:46 PM
Hulde aan Gé Korsten op kykNET #FransSwart3 #LefraProduksies #kykNETtv www.newslink.co.za/hulde-aan-ge...

Gé Sing – Hoor my Lied word op 30 Desember om 20:00 op kykNET uitgesaai.
December 27, 2024 at 5:04 AM
Oppiwater Radioteater op RSG #FransSwart3 #LefraProduksies #RSG www.newslink.co.za/oppiwater-ra...

Die jaarlikse opname van RSG se radioteater, MY WONDERLIKE MAN, word op 30 Desember 2024 uitgesaai.
December 23, 2024 at 12:27 PM
Kersfees Skouspel op kykNET #FransSwart3 #LefraProduksies #kykNETtv www.newslink.co.za/kersfees-sko...

Lefra Produksies se jaarlikse Kersfees Skouspel word vanjaar op Kersdag (25 Desember 2024) om 20:00 op kykNET uitgesaai.
December 23, 2024 at 8:21 AM
Heksie en Grotman op toer na KZN #FransSwart3 #LefraProduksies www.newslink.co.za/heksie-en-gr...

Liewe Heksie and Groet die Grotman will be touring KwaZulu-Natal from 14-17 December 2024.
December 3, 2024 at 11:42 AM
Die Pomporrelkonsert by Pierneef Teater #FransSwart3 #LefraProduksies #pierneefteater newslink.co.za/die-pomporre...

Kom ervaar die vele gesigte van Botha Enslin in Die Pomporrelkonsert.
December 2, 2024 at 5:22 AM